Nesher Privaatskool © Kopiereg 2015 - Responsive Website Design & SEO by Ashworthweb
NESHER CHRISTUSGESENTREERDE AKADEMIE ….die plek waar mense ARENDSVLERKE kry….

SPORT

•  Nesher is ‘n plek van geleenthede!  As daar leerders is vir ‘n spesifieke klas/kursus, sal ons bid en adverteer vir ‘n onderwyser/fasiliteerder!  Dit is ons onderneming!  Skakel ons gerus indien jy belangstel. •  Enige graad RR tot graad 7 leerlinge is welkom.  Hoofstroom leerling presteer uitstekend. Hul word verder gestimuleer volgens vordering.  Omdat ons spesialiseer in persoonlike aandag, floreer leerlinge wat in die hoofstroom uitval ook by ons.  Ook leerlinge wat leerprobleme/trauma of groepsdruk probleme het.  Onthou, ons klasgroepe het nie meer as 10 leerlinge in ‘n klas nie!  Ons leerders is sommer baie fiks ook                                                                                                                                          http://www.gautsacssa.co.za
Tel: 013-668 0923 (7:30-14:00)