Akademie: Elke individu is vir ons belangrik, maak nie saak wat sy vermoëns is nie. Ons glo dat elke mens deur sy Skepper gemaak is met ‘n spesifieke doel. (Christelike privaatskool).Sukses is om God se doel met jou lewe te ken en uit te voer. Elke mens moet die geleentheid hê om sy potensiaal te bereik. Ons bied Gr RR – Gr 7 hoofstroom. Klasse het ‘n maksimum van 12 leerlinge elk wat individuele aandag verseker.
NEURO-LINK GELISENSIEERD
Nesher Privaatskool is Neuro-link gelisensieerd. Ons bepaal leerlinge se unieke brein–en-leervermoeëns. Hul leer dan hoe om optimaal te presteer. Leer–en ontwikkelingsprobleme word dan voorkom en of uit die weg geruim. Ouers word ook ondersteuningsvaardighede geleer.
NESHER CHRISTUSGESENTREERDE AKADEMIE….die plek waar mense ARENDSVLERKE kry….
MIDDAGSORG
Maandag tot Donderdag tot 17h00 onder hulpvaardige onderwysers se toesig. Dit sluit ekstra hulp met wiskunde, lees en remediêring in.Nesher is ongeveer 6 km uit die dorp uit in Eloff. Ons is ‘n regte plaasskool met lieflike ruimte om ons.
SPORT
Ons is geaffilieer by SACSSA, wat ons kinders geleenthede gee om aan meeste sportsoorte tot op nasionale vlak deel te neem.
Nesher Akademie …die plek waar mense ARENDSVLERKE kry: Die visie van hierdie skool is om kinders en elke ander persoon betrokke by hierdie bediening, op te rig as doeners, nie net praters van God se Woord nie. (Kol.1:16,17 en 2:3)
Akademie: Elke individu is vir ons belangrik, maak nie saak wat sy vermoëns is nie. Ons glo dat elke mens deur sy Skepper gemaak is met ‘n spesifieke doel. (Christelike privaatskool).Sukses is om God se doel met jou lewe te ken en uit te voer. Elke mens moet die geleentheid hê om sy potensiaal te bereik. Ons bied Gr RR – Gr 7 hoofstroom. Klasse het ‘n maksimum van 12 leerlinge elk wat individuele aandag verseker.
NEURO-LINK GELISENSIEERD
Nesher Privaatskool is Neuro-link gelisensieerd. Ons bepaal leerlinge se unieke brein–en-leervermoeëns. Hul leer dan hoe om optimaal te presteer. Leer–en ontwikkelingsprobleme word dan voorkom en of uit die weg geruim. Ouers word ook ondersteuningsvaardighede geleer.
Nesher Visie
Nesher Privaatskool… die plek waar mense ARENDSVLERKE kry: Die visie van hierdie skool is om kinders en elke ander persoon betrokke by hierdie bediening, op te rig as doeners, nie net praters van God se Woord nie. (Kol.1:16,17 en 2:3)